​18 klein tuine om jou idees te gee

Johannes van Graan Johannes van Graan
PATIO 5, TAMEN arquitectura TAMEN arquitectura 露臺
Loading admin actions …

Dis ‘n feit dat nie almal van ons se huise ewe groot is nie. Maar dis ook waar dat ‘n klein spasie geen verskoning is vir geen styl nie – mens doen mos wat jy kan om jou plekkie mooi te maak, hetsy dit nou die slaapkamerkombuis of sitkamer is.

Vandag beweeg ons na buite (ook maar goed, aangesien die somer hier is) en kyk na ‘n paar idees hoe om klein tuine, stoepe en balkonne bietjie styl te gee. Partykeer is dit so maklik soos om ‘n paar potplante rond te skuif; ander kere vat dit meer geld en tyd, byvoorbeeld om jou vervelige agterstoep se teëls te vervang met ‘n houtdek.

Loer gerus na hierdie 18 voorbeelde en sien wat inspireer jou die meeste!

需要請人幫你裝潢設計或蓋房子嗎?
馬上找專業人士!

我們雜誌的焦點