Net omdat ‘n huis op die platteland geleë is beteken dit nie dit mag net rustiek wees nie. Inteendeel, daar is miljoene maniere wat die moderne styl ingebring kan word om ‘n huis op die plaas of plot bietjie te laat uitstaan, en hierdie 15 voorbeelde sal jou beslis oorgenoeg inspirasie gee – vir jou huis se buitenste areas (soos die dak, stoep en mure), ten minste.