Voor jy kwaad word, verstaan net dat ons nie bedoel almal haat jou huis nie – dis maar net dat wanneer dit kuiertyd in ander mense se huise is, het ons almal mos maar ‘n klein dingetjie of twee wat ons pla. En dit is mos maar ‘n feit dat mens nie kan maak soos jy wil in iemand anders se huis nie!
Dus, om jou te help om ‘n beter gasheer (of –vrou) te wees, noem ons so paar probleempies wat sommige mense irriteer wanneer hulle in ander se huise kuier. Lees gerus deur ons lys en sien of jy skuldig is aan ‘n paar…
Opsoek na nog wenke vir die perfekte huis? Kyk net na: Ouer as 30? Hierdie is wat jy in jou huis moet hê!