​Meer as 30 strandhuise om van te droom

Johannes van Graan Johannes van Graan
Jaguariuna, PM Arquitetura PM Arquitetura Casas rústicas
Loading admin actions …

Somer is so te sê hier en aangesien die jaar amper verby is, weet ons dat die meeste mense al begin droom van luilekker dae en rustige vakansies, veral langs die kus. En dis juis daarom dat ons besluit het om vandag se stukkie eksklusief op strandhuise te fokus! 

Stel jou voor: palmbome, goue strande, die sagte geraas van golwe en branders in die agtergrond, en natuurlik ‘n super stylvolle huis met die perfekte uitsig – en dis als hier! 

Hierdie asemrowende huise (in ‘n reeks verskillende style, van modern tot rustiek) is op verskeie plekke geleë (insluitende Australië, Engeland, Brasilië en Spanje), wat beteken jy kry unieke inspirasie van oorsese style en ontwerpe. 

Kom ons begin droom…

4

homify Casas rústicas

7

homify Casas rústicas

16

homify Casas rústicas

23

27

28

31

Kom ons beloer ‘n bietjie plaaslike talent met hierdie 12 foto’s van pragtige huise in Suid-Afrika.

¿Necesitás ayuda con tu proyecto?
¡Contactanos!

Destacados de nuestra revista