​18 foto’s van kombuiskaste vir inspirasie

Johannes van Graan Johannes van Graan
Natürlich nordisch, Schmidt Küchen Schmidt Küchen Kitchen
Loading admin actions …

Wanneer dit by kombuise kom, kan mens nie net fokus op toestelle soos die oond, yskas en mirogolfoond nie, aangesien kosmaak nie die enigste funksie van ‘n kombuis is nie. Stoorspasie is net so belangrik, aangesien kaste en laaie die verskil kan beteken tussen ‘n ruim en netjiese spasie en een wat lyk soos ‘n varkhok.

So, kom ons vergeet vandag van muurpapier, beligting en eilande (en enige ander elemente wat help om ‘n kombuis bietjie styl te gee), en fokus eerder op kaste wat help met stoorspasie – en gelukkig is daar vele ontwerpe (en groottes en kleure… ) om van te kies vir jou inspirasie, insluitende modernrustiekminimalisties, en nog vele ander!

5

9

13

PLUS D'ESPACE, BKBS BKBS Kitchen

18

Van een vertrek na ‘n ander, kom ons beloer hierdie 15 kreatiewe kopstukke vir jou slaapkamer.

Watter van hierdie voorbeelde kan ‘n verskil maak aan jou kombuis se styl?

Need help with your home project?
Get in touch!

Highlights from our magazine