Wanneer dit by argitektuur kom, hoef Suid-Afrika glad nie terug te staan nie, aangesien ons plaaslike argitekte (en ontwerpers en skrynwerkers ens.) definitief weet hoe om iets stylvols op te tower – en hierdie 12 huise, wat almal in Suid-Afrika is, bewys dit!
Volgende op ons loerlys: 25 eenvoudige maar stylvolle huise vir jou begroting.