Lus om jou huis ‘n meer moderne styl te gee? Begin by die begin: die ingang. Dis mos die heel eerste plek wat gaste gaan sien en dis ook makliker as om, byvoorbeeld, die badkamer of kombuis oor te doen. Plus, met jou ingang wat met ‘n lekker moderne styl spog kan dit jou ook inspirasie en idees vir die res van jou huis gee.
Hierso is 10 idees wat jou kan help…
Van buite na binne, sien gerus hierdie 7 gewoontes om jou huis skoon te hou.