​Die Brasiliaanse huis met ‘n uitmuntende styl

Johannes van Graan Johannes van Graan
Residência AVS, A/ZERO Arquitetura A/ZERO Arquitetura บ้านและที่อยู่อาศัย
Loading admin actions …

Vir vandag se homify 360° ontdekking reis ons na Brasilië waar A/ZERO Arquitetura ons inspireer met ‘n super moderne skepping. Al die verwagte elemente van die moderne styl is hier (reguit lyne, neutrale kleure, subtiele ontwerpe, ens.), maar hierdie ontwerp word heeltemal op sy kop gekeer sodra ons na die binneste spasies skuif…

Kyk gerus of hierdie huis jou persoonlike smaak inspireer – dalk kan jy ‘n paar wenke optel en tuis uitprobeer?

Heeltemal afgesluit van buite

Residência AVS, A/ZERO Arquitetura A/ZERO Arquitetura บ้านและที่อยู่อาศัย

Alhoewel die huis ‘n heel netjiese styl vertoon aan die buitekant, lyk hy nogal heel bot – geen groot vensters of glasdeure wat ietsie vertoon van die binnekant se ontwerp nie. Natuurlik is dit om privaatheid te behou, aangesien die huis so naby aan die straat gebou is en uitkyk op twee strate!

Heeltemal oop

Residência AVS, A/ZERO Arquitetura A/ZERO Arquitetura ระเบียง, นอกชาน

Maar sodra ons die huis vanaf die agterkant bekyk, verander als – hierso is die ontwerp baie meer oop en aanloklik, met tamaai balkonne en stoepe wat ons welkom heet en na binne lei.

Die heerlike kuierspasie

Residência AVS, A/ZERO Arquitetura A/ZERO Arquitetura ระเบียง, นอกชาน

Dis mos die “in” ding om ‘n kuierhoekie iewers by jou huis in te sluit, veral hier in Suid-Afrika met ons lieflike weer. Wel, hierdie huis het dieselfde idee, aangesien hierdie stukkie hemel aan die agterkant bygevoeg is: ‘n afdak stoep (wat lieflik ruim is), eetplek, buite kroeg/kombuis (met ‘n ingeboude braai), en dan nog ‘n fantastiese swembad!

As ons nie van beter geweet het nie, het ons gesweer ons bekyk ‘n skepping reg hier in Suid-Afrika!

Die hoofingang

Residência AVS, A/ZERO Arquitetura A/ZERO Arquitetura ห้องโถงทางเดินและบันไดสมัยใหม่

Die bot styl van die huis se buitekant is heeltemal vergete, want dis die een verrassing na die ander sodra ons oor die veiligheidsmure is – soos die hoofingang met sy treffende houtdeur. 

Kan jy jou indink hoe die binnekant lyk? Kom ons vind uit…

Residência AVS, A/ZERO Arquitetura A/ZERO Arquitetura ห้องทานข้าว

Residência AVS, A/ZERO Arquitetura A/ZERO Arquitetura ห้องครัว

Residência AVS, A/ZERO Arquitetura A/ZERO Arquitetura ห้องนั่งเล่น

Residência AVS, A/ZERO Arquitetura A/ZERO Arquitetura ห้องน้ำ

Residência AVS, A/ZERO Arquitetura A/ZERO Arquitetura บ้านและที่อยู่อาศัย

Lus vir nog moderne inspirasie? Beloer dan Michelle se fantastiese Johannesburg huis.

ต้องการความช่วยเหลือสำหรับโปรเจคของคุณ?
ติดต่อเราได้เลย

ไฮไลท์จากนิตยสารของเรา