​‘n Klein dog stylvolle huis perfek vir ‘n Suid-Afrikaanse gesin

Johannes van Graan Johannes van Graan
H's HOUSE, dwarf dwarf 스칸디나비아 거실
Loading admin actions …

Ons homify 360° ontdekking vir vandag kom reguit vanuit Japan, waar die argitekte by DWARF vir ons wys hoeveel styl (en spasie) kan inpas in ‘n klein struktuurtjie van Asiatiese styl. En met die kleurskema, materiale, uitlegte ens, kan hierdie ontwerp ook perfek inpas in omtrent enige Suid-Afrikaanse woonbuurt!

‘n Warm welkom

H's HOUSE, dwarf dwarf 스칸디나비아 주택

Hoe verwelkomend lyk hierdie voorstoepie nie? Hout wys vir ons hoekom dit al eeue lank een van die gewildste boumateriale is, aangesien dit soveel warmte en karakter aan die mure, plafon en voordeur verleen.

Die slaapkamer

H's HOUSE, dwarf dwarf 스칸디나비아 침실

En so gepraat van hout, kyk net hoe sag en lieflik dit die slaapkamer opstyl in ‘n sand kleurskema. Meubels en dekor in aardse kleure pas perfek in!

Klein maar kragtig

H's HOUSE, dwarf dwarf 스칸디나비아 다이닝 룸

Hierdie foto wys vir ons dat alhoewel hierdie struktuur nie die grootste ooit is nie, daar baie kreatief gewerk is met spasie, veral aan die binnekant – kyk hoe maklik pas die trap, eetkamer en kombuis bymekaar in, en daar is boonop nog oorgenoeg spasie oor vir beweging! 

Kom ons beloer die res van die huis…

H's HOUSE, dwarf dwarf 스칸디나비아 아이방

H's HOUSE, dwarf dwarf 스칸디나비아 거실

H's HOUSE, dwarf dwarf 스칸디나비아 거실

Vir iets meer modern, bekyk gerus 'n Stylvolle huis met vloerplanne.

건축/인테리어 전문가를 찾고 계시나요 ? 연락처를 남겨 주시면 적합한 전문가를 찾을 수 있도록 도와 드리겠습니다.
연락처를 남겨 주시면 적합한 전문가를 찾을 수 있도록 도와 드리겠습니다.

추천 기사