​20 spasies perfek vir braai en/of kuier

Johannes van Graan Johannes van Graan
Espaço Gourmet com Esteira de Bambu, BAMBU CARBONO ZERO BAMBU CARBONO ZERO Cocinas de estilo rústico Bambú Verde
Loading admin actions …

Omdat braai-seison uiteindelik hier is, het ons besluit om so paar spasies en plekkies uit te soek wat perfek kan werk vir daardie kuiers wat ons almal beplan, hetsy dit nou ‘n braai op die stoep of sommer ‘n lekker geselsie in die kombuis rondom die stoof is…

1. Niks kom naby ‘n ruim area met ‘n lekker swembad nie!

2. Ons is mal oor hierdie braai area met die vertikale tuintjie.

3. Moenie vergeet dat ou, rustieke oonde ook ‘n paar heerlike disse kan optower vir ‘n gesellige aandjie.

4. Ons is seker hierdie moderne stoep met ingeboude braaier word gereeld vir sosiale geleenthede gebruik.

homify Comedores de estilo moderno

5. Wat van hierdie afdak ontwerp? Perfek vir somer!

6. Dis mos nou hoe jy jou braai area stylvol opmaak!

7. Soveel rou karakter danksy dié baksteen ontwerp.

8. Hierdie stoepie met sy braaier is dalk klein maar beslis getryn!

9. Oorgenoeg spasie vir al die vriende!

10. Kyk net watse lekker karakter versker die hout met hierdie rustieke ontwerp.

11. ‘n Oopplan stoep met ‘n opwas area? Perfek vir enige sosiale geleentheid.

Reforma de Churrasqueira, Projetho 9 Projetho 9

12. Kyk net hoe stylvol en prakties kan ‘n afdak stoepie in ‘n buite-kombuis verander word.

13. Plek vir braai en plek vir eet en kuier – wat meer wil mens nou hê?

14. Ons is absoluut mal oor hierdie fantastiese ontwerp wat ‘n vakansie gevoel in enigiemand sal opwek.

15. Natuurlik is daar net soveel opsies vir wanneer jou smaak meer modern is.

16. Ons raai almal aan om so parmantige “trollie eiland” aan te skaf wat heel gemaklik uit die pad rol wanneer nodig.

17. Wat dink jy van hierdie porseleinborde teen die muur: outdyds of ‘n fantastiese “vintage” styl?

18. Kyk net hoe subtiel maar stylvol is hierdie inbou model – jip, dis ‘n braaier daardie!

19. Ons kan nie besluit of die glasdak of daardie Mediterreense teëltjies die beste deel van hierdie moderne spasie is nie.

20. Kyk net hoe is hierdie klein hoekie omskep in ‘n praktiese en pragtige braaiplekkie – kompleet met wasbak en al!

Opsoek na nog? Loer dan na hierdie 10 briljante idees vir ‘n Suid-Afrikaanse braai.

¿Necesitas ayuda con tu proyecto?
¡Contáctanos!

Destacados de nuestra revista