​Die tropiese vakansiehuis van jou drome

Johannes van Graan Johannes van Graan
homify Pool
Loading admin actions …

Daar is iets spesiaals omtrent die tropiese styl, of dit nou ‘n kombuis, sitkamer of ‘n hele huis is. Danksy die perfekte kombinasie van kleure (meestal warm aardse kleure, maar met ‘n goeie dosis koel skakerings bygemeng om die natuur uit te beeld), patrone (soos Mediterreense teëltjies wat bietjie karakter verskaf) en teksture (daar is niks soos rustieke hout wat pragtig uitstaan teen klip of sement nie), het die tropiese styl die talent om ons onmiddelik rustig te laat voel. 

Beloer gerus hierdie fantastiese huis wat die tropiese styl (met moderne afwerkings) perfek uitbeeld…

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

Wat dink jy van hierdie skepping?

Need help with your home project?
Get in touch!

Highlights from our magazine